Patetiese diens - Consumer Complaint for PEP STORES



SENDER
Ade Pienaar
RECIPIENT
PEP STORES
Die Pepstore in stilfontein is pateties verby hulle maak oop net wanneer hulle wil. Is die mislukste mense daar is glad nie kliente diens nie en worrie nie n hel oor enige diens nie n mens wag ure in die ry dan gesels hulle hulle help nie n mens nie soos vanoggend hulle was veronderstel om half 9 oop te maak 10 oor 9 toe os hulle nog toe dit is pateties en hulle het n arogante houding
Comment
COMPLAINT #11417 - Service Issues
Required to inform you about complaint approval (or reject).
We will not publish your email.