Ek wag vir omtrent vier dae vir terugvoering omtrent my wasmasjien. Ek dink dit is baie sleg van Whirlpool mense om geen oproep te maak inverband met die regstelling van die produk nie. Ek het die wasmasjien gekoop in Kroonstad by OK FURNITURE. Baie dankie Charmaine Botha.
Kontak my gerus 0725485060