2 Pakkies is op 1 Oktober 2020 ingegee by Pep Cell in Carnival Mall. Op 7 Oktober(vandag) navraag gedoen en moes uitvind dat my twee pakkies nog steeds in die winkel le. Nog glad nie opgetel deur courier nie. Hul diens se 7-9 dae vir aflewering. Nou wonder ek aangesien die pakkies nog in winkel is of dit binne twee dae by my kliente gaan wees?
Pakkie nr's D530600251413 en D530600251983. Gewoonlik word die pakkies vroeg in die oggend opgetel. So nou weet ek nie!!!