Clicks baby diapers - Consumer Complaint for Clicks Store - Head Office



SENDER
Elsa
Ek het clicks doeke gekoop die plak stukkie aan regter kant van doeke is Los. Ek sukkel nou Al 4 dae met clicks. Ek wil dit omruil.vir ander maak doeke by clicks.julle maak nie reg nie. Kind is sonder doeke sy n maand oud.kan nie doeke koop nou nie voor ek dit om geruil het nie.
Hoekom vat julle so lank.dus bad service.ek gevra bel my Maar julle worry nie.my nommer is 0765459741.ek dit gekoop by clicks cape gate bracen fell. Moenie weer my email ek moet insurance email nie.kom nie terug na my nie.more gee ek kans vir laaste dag groot asb
Reply by Elsa smal on 4 December, 2020
Ek weet nie meer wat om te doen nie julle stuur net elke keer dieselfde.
Comment
COMPLAINT #9363 - Customer Service Issues
Required to inform you about complaint approval (or reject).
We will not publish your email.