Zaffiro - Consumer Complaint for CTM Head Office



SENDER
Hester Nel
Goeie dag ek is mev Nel het 1ste graad teels by CTM Vereeniging gekoop daar is merke en bubbels op elke 2de teels. Sam die bestuurder (weet nie hoe hy daardie pos beklee nie) gekontak nadat ek hom by hoof kantoor aan gegee het .het hy kom kyk. Hy het gese hy sal iemand in die fabriek uit stuur nadat ek weer 2 maal geskakel het het. Johan het uit gekom. (Hy werk nie vir CTM of die fabriek nie) Tot dusver het nog niemand van die fabriek uit gekom nie. Die navraag is al in Oktober gedoen ek gaan die teels nou uit kap en CTM sal krediet gee vir teels cement croud en labour. Kersfees is voor die deur dan wil ek my huis reg he. Vir my word geze ek moez gekyk het. Dit is nie my plig om te kyk nie ek aanvaar dit is 1ste graad en ek het nie n transaksie met die fabriek gedoen nie. Ek het dit by CTM Vereeniging gekoop as Sam n bestuurder is moet hy die transaksie hanteer. Hy kan met die fabriek onderhandel nie ek nie. Ek soek krediet vir die teels cement groud en labour. Gee asb die navraag vir alle Direkteure en share holders
Dankie
Mev Nel
hesterj***@gmail.com
Comment
COMPLAINT #9208 - Product Issues
Required to inform you about complaint approval (or reject).
We will not publish your email.