Zaffiro tiles - Consumer Complaint for CTM Head Office



SENDER
Hester Nel
Baie dankie vir die vorige conplain maarsoek nog krediet vur die cement en crout. Dit is nie my probleem omdat die teels foute op het nie. As dit in die eerste plek reg was het ek nie nodig om due teelz uit te haal en nuwe teekz in te sit nie. So ek wag vir n antwoord op die cement en teels
Dankie
Hester Nel
Comment
COMPLAINT #9445 - Other Issues
Required to inform you about complaint approval (or reject).
We will not publish your email.