Splinter nuwe kia picanto smart 2020 - Consumer Complaint for KIA MOTORS - HEAD OFFICE (Complaints)



SENDER
Pieter Fourie
Ek het n nuwe picanto smart 2020 aangekoop in randburg kia op die 16de november by die verkoopsdame Tammy Thompson.Die voertuig het met die volgende foute op gekom.1.smash and crab het begin afdop.2.voorwiele voor trek na links.3.links agter dop die verf af asook geen gloze op die metalic verf van voertuig.verslag van paneelkloppers het bevestig dat kia aan die voertuig gepeuter het.Nog geen vorderring van kia randburg om die voertuig uit tesort nie.Ek gaan nou my eie aksie deurvoer en stickers maak om die foute uit tewys op hierdie nuwe motor adverteer en oorals rondry in port elizabeth en kliente uitwys om nie hierdie voertuig te koop nie.
Product Issues Photo

Reply by Pieter fourie on 7 February, 2021
Bly weg van Kia picanto smart.verf dop af op hulle nuwe voertuie.kia randburg
Comment
COMPLAINT #10200 - Product Issues
Required to inform you about complaint approval (or reject).
We will not publish your email.